Bly In Kontak...

Huidiglik word Sondae Eredienste slegs op YouTube gedoen tydens die Grendelty. Volg die verwysing links. 

Sondag Eredienstye: 09:30
REPLiKIDS: 09:30

Sondag-samekomste vind tans in die Saal van Laerskool Standerton plaas, terwyl REPLiKIDS in Haas Das Kleuterskool, net langsaan, aangebied word. Die hoofingang is vanuit Paarlstraat. Parkering is ook beskikbaar vanuit Schwichardt- en Prinsesstraat.

Hou asb die "Hoofblad" dop vir wysigings op Eredienstye en lokaalverskuiwings wat tydens langnaweke, vakansies of spesiale geleenthede nodig mag was.

Weeklikse advertensies word ook in die Kosmos Koerant geplaas vir die nuutste Erediens Inligting.

 

Gemeente Fasiliteite

h/v Schwichardt & Colignystraat
STANDERTON
2430


 

Gemeente Kantoor:

Fisiese Adres:

Schwichardtstraat 25
STANDERTON
2430


Posadres:

REPLiKA
Posbus 493
STANDERTON
2430

 

Kantoorure:

Maandae tot Donderdae: 9:00 - 14:00

Vrydae: 9:00  - 13:00

Tel:   (017) 712 2929
          (017) 712 2895

Sel:  081 815 1374 (Ook vir Whatsapp)


E-pos: admin@replika.co.za

 



(Vir 'n eenvoudige Padkaart en GPS Verwysings na ons Gemeentefasiliteite, kliek "HIER")