Bankbesonderhede...
Dis deesdae baie veilliger en geriefliker om enige transaksie met die Gemeente elektroniese te doen. Jy is meer as welkom om van hierdie diens gebruik te maak. Indien jy enige probleme ondervind, kan jy gerus met ons kantore skakel, of ons epos by: fin@replika.co.za
Ons bankbesonderhede is as volg:
Eerste Nasionale Bank
Rekening Naam: | "REPLiKA" | |
FNB Standerton: | 270-443 | |
Tjekrekening Nr: | 537 237 697 92 | |
Stuur bewys na: | fin@replika.co.za |
Neem kennis dat indien jy vir 'n spesifieke Kursus Registreer, dat jy jou naam as verwysing gebruik.
Normale maandelikse bydraes, spesiale offergawes of donasies kan naamloos geskied. As verwysing kan jy bloot net 'n term soos "bydrae" of "donasie" of "offergawe" gebruik.
REPLiKA Boufonds:
Rekening Naam: | REPLiKA Boufonds | |
FNB Standerton: | 270 443 | |
Tjek Rek Nr: | 6205 3979 228 | |
Stuur bewys na: | fin@replika.co.za |
Vir Graanlewering:
| Folionommers: | |
Afgri: | 310352 | |
BKB GrainCo: | REP001 |
Snapscan
Gebruik gerus die volgende skakel vir jou finansiële bydrae na REPLiKA via jou SnapScan App...
NPO: 930 019 304