Wetgewing rakende Beskerming van Persoonlike inligting
Ons as Gemeente is besorg oor elke individue en daarom ook oor u vertroulike inligting.
Ons is vertroud met die POPI-wet en onderneem om slegs u inligting te gebruik in uitvoering van ons verskeie Gemeente Bedieninge.
Vir meer inligting, kliek op die onderstaande link wat die totale wetgewing omskrywing vervat.