GROEI REEKS - 3de KWARTAAL 2025

 

ALFA-KURSUS 

'n Geleentheid waarin ons kyk na die moeiliker vrae wat so baie mense oor die lewe én die Here vra!

Kom beleef 'n ruimte...
...waar jy kan veilig voel, kan deelneem, en jou vrae openhartig en sonder veroordeling kan vra;


....waar geen vraag te kompleks, of eenvoudig is nie!

 

Hierdie reeks skop 30 Julie 2025 af. Jy is welkom om ter enige tyd in te skakel. Kontak gerus ons Kantoor by 017 712 2929 of makliker: vul sommer gou die onderstaande in...


R A A K   B E T R O K K E